Ag, Ma, whatever!

Ag, Ma, whatever!

Dr. Linda Friedland

Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar 'n regte en verkeerde manier om 'n tiener groot te maak?

As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is 'n praktiese gids van 'n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos:

Hoe jy met jou kind kommunikeer

Alkohol en dwelms

Bedorwe brokkies

Tieners en seks

Slegte maniere en ongeskiktheid

Swak prestasie op skool

Eetversteurings

Pornografie en die internet

Купить можно в магазинах:

ISBN-10:

ISBN-13: 978-0-624-05723-9

Язык книги: af

Возрастные ограничения: 0+

Издательсто: Ingram