Die AA tot OE van seks

Die AA tot OE van seks

Riette Rust

Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son.

Jy leer onder meer:

• hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat

• wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie

• hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets)

• hoe om veel, véél waaghalsiger te wees

Купить можно в магазинах:

ISBN-10:

ISBN-13: 978-0-624-05403-0

Язык книги: af

Возрастные ограничения: 0+

Издательсто: Ingram