grond/Santekraam

grond/Santekraam

Ronelda S Kamfer

Met dié nuwe bundel verse vestig Ronelda S. Kamfer haarself opnuut as hoogs talentvolle en dénkende digter in Afrikaans. Die landskappe Klippenkust en Skipskop figureer in dié gedigte, en ook die karakters Klippie Klip-kop en Sara-Slim-meisie, en Herrij Autshumao en Van Riebeeck. Skeepswrakke onderwater word simbool van verledes wat nooit opgediep is nie. En “oorvertel” van die geskiedenis word uiteindelik “andervertel”, met ironie, fyn humor en ’n spel met taal. grond/Santekraam is ’n uitsonderlike bundel, en verryk die huidige kanon van Afrikaanse poësie.

Купить можно в магазинах:

ISBN-10:

ISBN-13: 978-0-7957-0380-5

Язык книги: af

Возрастные ограничения: 0+

Издательсто: Ingram
Категория: Зарубежные стихи