Israel-reeks 11: Hooglied

Israel-reeks 11: Hooglied

Marzanne Leroux-Van der Boon

Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?

Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim – 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.

Купить можно в магазинах:

ISBN-10:

ISBN-13: 978-0-7963-2170-1

Язык книги: af

Возрастные ограничения: 0+

Издательсто: Ingram
Категория: Религия: прочее